Ringbind Dagbeplanner 2024 Wees Dankbaar (Ringbind)
Dagbeplanner 2024 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner wat aan elke vrou se behoeftes sal voldoen. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.
Hierdie dagbeplanner bied die volgende:
• Weekbeplanner vir Januarie 2024 tot Desember 2024
• ’n Kalender vir 2024
• ’n Lys openbare vakansiedae
• ’n Inspirerende teksvers vir elke week
• Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas