Showing 1–12 of 18 results

A Mustard Seed (Foampadded Hardcover)

R250.00
The 366 daily devotions in A Mustard Seed are dedicated to those believers who have to get up every morning and walk the talk, go through the daily grind and face their day-to-day challenges. This devotional is for every believer who needs a mustard seed of faith to get through every day so they can walk in the fullness of what God has prepared for them in His kingdom.
Add to cart

A Year of Grace Large Print (Hardcover)

R300.00
When pressure rises from the expectations of life, believers need to know that they, by the grace of God, can overcome any circumstance. A Year of Grace features 366 faith-filled devotions to guide and encourage readers to discovering more about God’s gift of grace and mercy, which is freely available to all His children. Themes include growing in faith, spreading the Good News, prayer and strengthening family ties.
Add to cart

Begin Die Reis (Sagteband)

R80.00
Om Jesus te volg – en Hom met ander te deel – is die belangrikste lewensbesluit wat iemand ooit kan neem. In Begin die reis sal lesers weer bewus word van God se perfekte plan vir verlossing deur Jesus Christus. Op ʼn eenvoudige manier verduidelik Angus Buchan die probleem van sonde en God se plan om ons verhouding met Hom te herstel. Angus bespreek wat ’n mens moet doen nadat jy jou redding aanvaar het. Dié boek is ’n ideale evangelisasie-hulpmiddel en fokus veral op: • Redding: wat dit beteken om Jesus Christus as persoonlike Here en Redder te ken. • Groei in God: hoe om te groei in jou wandel met God. • Die groot opdrag: hoe om die Goeie Nuus met ander te deel. Ingesluit is verse uit die Bybel oor verlossing en die Christelike leefwyse wat lesers kan memoriseer om hulle te versterk. Daar is ook ’n lys Skrifverwysings oor waar om belangrike gedeeltes in die Bybel te kry. As ’n gelowige is dit belangrik om hierdie lewensveranderende nuus met ander te deel en Begin die reis sal elke gelowige help om dié roeping uit te leef.
Add to cart

Die Binnekamer (Sagteband)

R149.00
Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in Die binnekamer. In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere: • stil by Jesus rus • God se stem hoor • die krag van die Woord ervaar • troos vind in moeilike tye • God se leiding soek om besluite te neem Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die Bybelse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens gehad het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul gemeenskap maak, kan verander. Die binnekamer is bedoel vir elkeen wat ’n inniger wandel met die Here wil beleef.
Add to cart

Die Bybel In 366 Dae Vir Manne Van Geloof (Sagteband)

R180.00
Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof deur gewilde spreker en evangelis Angus Buchan bied aan mans die kern van die Bybel. Sleutelteksgedeeltes uit die hele Bybel, vanaf Genesis tot Openbaring, bied ’n oorsig oor die hele boodskap van die Bybel en sal lesers help om God se Woord en sy liefde vir ons beter te verstaan. Teksverse kom uit die Nuwe Lewende Vertaling en die kort inspirerende gedagtes wat geskryf is in Angus se kenmerkende styl, sal lesers aanmoedig om die Bybel te lees. Die Bybel in 366 dae vir manne van geloof, in sakpasformaat, is ’n handige hulpbron vir geestelike groei. Dit sal elke man se geloof versterk en mans inspireer om toegewy aan God te leef.
Add to cart

Fathers And Sons (Paperback)

R129.94
Size 148 X 210 Mm Long Author Angus Buchan Number Of Pages 192 Pp Language English Format Paperback
Add to cart

Genade In Oorvloed (Sponsgevulde Hardeband)

R250.00
Leef elke dag in God se teenwoordigheid en ontvang die seën wat God in oorvloedige genade vir jou gegee het. So sê die evangelis Angus Buchan in die 366 dagstukke in Genade in oorvloed. Elkeen van die kragtige oordenkings, geneem uit Die Bybel met Grassroots-oordenkings, bied ʼn teksvers, oordenking en kort gebed, en gee riglyne oor hoe om in ʼn hegter verhouding met God te leef. Dit sal jou deur die hele jaar verryk en bemoedig. Genade in oorvloed sal vir jou ʼn beter begrip gee van wie God is en hoe jy onder alle omstandighede op Hom kan vertrou.
Read more

God Of The Impossible (Paperback)

R149.95
God of the Impossible by Angus Buchan is a special book of testimonies reflecting the goodness and grace of God in the lives of ordinary people. It shares some wonderful answers to prayer concerning all kinds of situations – salvation, healing, deliverance, financial provision, and so much more. People knew that Jesus was God because of the miracles He performed in Bible times and still performs today. The 40 true stories that Angus recounts in God of the Impossible will get readers thinking about God’s amazing power. The book is also rounded off by personal testimonies. Our God is a miracle-working God and God of the Impossible tells of what He is capable of doing in the lives of ordinary people when they put their faith in Him
Add to cart

Its Time (DVD)

R149.96
In the midst of a political environment of corruption, absence of leadership and a country afflicted by violence, crime and racial hatred, sounds the urgent call to the nation to unite in prayer. Seven weeks later, under the leadership of evangelist Angus Buchan South Africa makes history when more than a million South Africans across physical, racial-, social and church borders gather outside Bloemfontein for an event of which the impact will echo into eternity
Add to cart

n Mosterdsaad (Sponsgevulde Hardeband)

R250.00
Bekende evangelis Angus Buchan neem lesers in ’n Mosterdsaad op ’n jaarlange reis deur God se Woord. Die 366 oordenkings is nie net vir “super-gelowiges” nie, maar elkeen wat elke dag opstaan en vir God leef deur elke dag se uitdagings. Hierdie grootdruk-dagboek is vir elke kind van God wat geloof soos ’n mosterdsaad nodig het om in God se volle genade te wandel en die koninkryk te ontvang wat Hy vir hulle voorberei.
Add to cart

NLV Bybel Met Grassroots-oordenkings (Hardeband)

R350.00
“Groei en leef na God se welbehae.” Angus Buchan se boodskap is duidelik en op die man af – en dit kom direk uit die bladsye van die Bybel. Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan kombineer die volledige teks van die Nuwe Lewende Vertaling met die insig van 366 uitgesoekte oordenkings deur Angus. Angus se eenvoudige, praktiese voorbeelde sal lesers uitdaag om te groei en te leef na God se welbehae. Jy kan nou saam met Angus deur die Bybel stap. Dié Stiltetydbybel bevat ’n Bybelleesplan vir een jaar, teksverse vir spesifieke behoeftes en ’n lys Bybelse beloftes wat jou sal help om God se beginsels vir die lewe te ervaar. Die Bybel – met Grassroots-oordenkings deur Angus Buchan help jou om terug te keer na God se beginsels. Dit is hier waar die belofte van ’n Geesvervulde lewe begin.
Add to cart

Pa’s En Seuns (Sagteband)

R129.94
Gesinne is die belangrikste eenheid wat God daargestel het. God het pa’s gemaak om die priester, profeet en koning van die huis te wees en ’n voorbeeld vir hulle seuns te wees. Angus Buchan moedig pa’s in Pa’s en seuns aan om die verhouding met hulle seuns te slyp, te beskerm en te koester. Die boek moedig terselfdertyd ook seuns aan om hul verhouding met hulle pa te koester en so een van dié belangrikste gesinsbande te versterk. Temas wat in Pa’s en seuns bespreek word, sluit in: ’n pa se aanvaarding, rolmodelle, genade en respek, nederigheid teenoor hoogmoed, opoffering, wat maak iemand ’n pa en onversetlike liefde. Pa’s en seuns sal elke pa oortuig om die pa te wees wat God wil hê hy moet wees en wys watter ongelooflike impak dit op sy kinders sal hê.
Read more