Showing all 2 results

Afrikaanse (1933 / 1953) Verklarende Studiebybel Groen (Hardeband)

R299.00
Die Verklarende Studiebybel is ’n omvattende Studiebybel gebaseer op die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans. Twee vooraanstaande teoloë het die verklarende notas, temas, tekskritiese inligting en inleidings tot die Bybelboeke redaksioneel versorg om te verseker dat dié inligting die Bybel getrou ontsluit en in ooreenstemming is met die nuutste Bybelkundige insigte. Unieke kenmerke en eienskappe sluit in: • Teks van die 1933/1953-vertaling van die Bybel in Afrikaans • Boek-vir-boek-inligting met inleidende artikels tot elke Bybelboek • 21 Onderwerp-vir-onderwerp-artikels wat ’n algemene oorsig bied oor die hele Bybel • Unieke “Bestudeer die boek”-kassies wat die Bybelboek se vernaamste temas en leringe verken • Vers-vir-vers-voetnotas wat dwarsdeur die teks voorkom • Volkleur kaarte Die Verklarende Studiebybel is spesiaal saamgestel om jou Bybelkennis te verbreed, jou te help om persoonlike Bybelstudie te doen en jou geestelik te laat groei.
Add to cart

Included In Christ (Paperback)

R230.00
A new kind of Bible study… After the success of her first two books, Heather Holleman received many requests to write a Bible study. And as a college English instructor, she wanted to make sure it really taught and didn’t simply inform. So she surveyed several women about what their dream study would look like, then got to work. The result is Included in Christ, a narrative-driven study where you can bring your life before Scripture in the context of community. Together women will discern their personal shadow narratives—ways they are living outside of their identity in Christ—and then rewrite those narratives according to biblical truth. Designed to facilitate honest sharing and help you internalize biblical truth, Included in Christ will provide community and connectedness as well as spiritual nourishment. It will also guide you in how to share your story and the hope of Christ with someone who doesn’t yet know Him.
Add to cart