- Afrikaans
- Christelike Uitgewersmaatskappy
- Boxed Set
- Women
- 66
- 28
- 97
- 50
Seën Vir ’n Vrou Se Hart (Boksstel)
R100.00
Soms is die lewe te gejaagd om stil te word by God en deur sy teenwoordigheid verkwik te word. Die 50 kaartjies in hierdie boksie is die ideale manier om rustig te raak by God.
Deel die kaartjies met vriende of geliefdes, of hou ’n paar om as boekmerke te gebruik. Daar is plek agter op elke kaartjie om jou eie, persoonlike boodskap te skryf as jy iemand met die bemoedigende woorde wil seën.
EAN |
---|
Add R1,000.00 to cart and get free shipping!
1 in stock
Categories: Accessories, Boxed Cards, In Stock, Upcoming
Description
Reviews (0)
Be the first to review “Seën Vir ’n Vrou Se Hart (Boksstel)” Cancel reply
Shipping & Delivery
Related products
Orange Leaf Print Pencil / Cosmetic Bag
R149.00
Watercolor & Florals (Set Of 5)(Magnet Set)
R80.00
With a selection of six designs, inspirational sayings, and sentiments to choose from, your metal surfaces will bloom with beauty.
The set contains one rectangular magnet, two square magnets and two round magnets
• Set of 5 Magnets
• Epoxy-coated Magnets
• Packaged on Backing Board with Hanging Tab
• Round Magnets: 2 x 34mm
• Rectangle Magnet: 1 x 60 x 34mm
• Square Magnets: 2 x 34 x 34mm
• Package Size: 152 x 89 x 6mm
Overflowing Grace (Large Cotton Drawstring Bag)
R100.00
101 Seëninge Vir ’N Lied In Jou Hart (Boxed Cards)
R100.00
Is jy op soek na iets kleins om ’n vriendin se geskenk af te rond?
101 Seëninge vir ’n lied in jou hart is ideaal vir ’n vriendin, suster, tannie of dogter. Die 101 teksverse en inspirerende aanhalings sal enige vrou se dag opkikker. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
Genuine African Leather Brown Card And ID Holder
R139.00
Faith Over Fear Purple Silicone Wristband
R29.00
You Make Me Brave Purple Silicone Wristband – Psalms 138:3
R35.00
Reviews
There are no reviews yet.