SIZE 148 x 210 mm
LONG AUTHOR Angus Buchan
NUMBER OF PAGES 124 pp
LANGUAGE Afrikaans
FORMAT Paperback
Die Binnekamer (Sagteband)
R149.00
Om elke dag tyd te maak om stil te word voor God en ʼn spesiale plek daarvoor in te ruim, is baie belangrik, sê die bekende evangelis Angus Buchan in Die binnekamer.
In hierdie heilige ruimte kan gelowiges onder andere:
• stil by Jesus rus
• God se stem hoor
• die krag van die Woord ervaar
• troos vind in moeilike tye
• God se leiding soek om besluite te neem
Angus Buchan se verhale uit sy eie lewe, en dié van groot Christene uit die geskiedenis en die Bybelse tyd wys watter belangrike rol hierdie spesiale alleen-tye saam met God in mense se lewens gehad het. Lesers sal gou sien dat kwaliteit-tyd saam met God hul lewe, lewensuitkyk en die impak wat hulle op hul gemeenskap maak, kan verander.
Die binnekamer is bedoel vir elkeen wat ’n inniger wandel met die Here wil beleef.
EAN |
---|
Related products
Daily Light for Men Blue Hardcover Devotional
Grace For Today Mini Devotions
The Bible in 366 Days for Men of Faith
Faith’s Checkbook Faux Leather Edition
Prayers for My Baby Girl Prayer Book
Words of Jesus for Men – LuxLeather Edition Devotional
My LullaBible for Girls Bible Storybook
Wisdom From The Word For Men (LuxLeather)
- 128 Gilt-edged Pages
- Two-colour Interior
- Faux Leather Cover
- Gold Foiled Title
- Ribbon Marker
- Size: 179 x 120 x 15 mm
Reviews
There are no reviews yet.