SIZE 105 x 170 mm
LONG AUTHOR Joyce Meyer
NUMBER OF PAGES 240 pp
LANGUAGE Afrikaans
FORMAT Paperback
Wen Die Stryd In Jou Gedagtes Sakpas-Uitgawe (Sagteband)
R195.00
Wen die stryd in jou gedagtes is nou beskikbaar in ’n gerieflike sakpas-uitgawe. Joyce Meyer se immergewilde boek word gereken as een van die impakrykste Christelike boeke van die afgelope dekade. Joyce Meyer se kennis, insig en ervaring help jou verstaan waarom die lewe soms soos ’n opdraande stryd voel. Dit leer jou waar gevoelens soos kommer, twyfel, depressie, woede en veroordeling vandaan kom, en bied jou die sleutel om oorwinning te behaal waar dit saak maak – in jou gedagtewêreld.
Meyer praat openhartig oor haar eie mislukkings en die pad wat sy moes stap om te kom waar sy nou is. Die boek bevat fundamentele waarhede om toegang te verkry tot die nuwe lewe wat aan jou gebied word deur jou verhouding met Christus. Wen die stryd in jou gedagtes sal jou wys hoe om ’n lewe van oorwinning te lei danksy die kragtige Bybelsgefundeerde boodskap.
EAN |
---|
Reviews
There are no reviews yet.