Showing all 8 results

Angels Walking (1 Angels Walking Series)(Paperback)

R190.00
When former national baseball star Tyler Ames suffers a career-ending injury, all he can think about is putting his life back together the way it was before. He has lost everyone he loves on his way to the big leagues. Then just when things seem to be turning around, Tyler hits rock bottom. Across the country, Tyler's one true love Sami Dawson has moved on. A series of small miracles leads Tyler to a maintenance job at a retirement home and a friendship with Virginia Hutcheson, an old woman with Alzheimer's who strangely might have the answers he so desperately seeks. A team of Angels Walking take on the mission to restore hope for Tyler, Sami, and Virginia. Can such small and seemingly insignificant actions of the unseen bring healing and redemption? And can the words of a stranger rekindle lost love? Every journey begins with a step. It is time for the mission to begin...
Read more

Chasing Sunsets (2 Angels Walking Series)(Paperback)

R260.00
Growing up in a comfortable home, Mary Catherine wanted for nothing. Though she loves her wealthy parents, their lifestyle never appealed to her. Instead, Mary Catherine pursues meaning through charity work, giving away a part of herself but never giving away her heart. Mary Catherine lives in Los Angeles with her roommate, Sami, and volunteers at a local youth center with coach Tyler Ames and LA Dodger Marcus Dillinger. Despite Mary Catherine’s intention to stay single, she finds herself drawing close to Marcus, and their budding romance offers an exciting life she never dreamed of. That is, until she receives devastating news from her doctor. News that alters her future and forces her to make a rash decision. Inspirational and moving, Chasing Sunsets is the story of one woman’s deep longings of the soul, and the sacrifices she’s willing to make in search of healing.
Read more

Erfenis Van Liefde (Sagteband)

R249.95
Dekades gelede was John en Elizabeth Baxter die hoofkarakters van ’n liefdesverhaal wat steeds ’n rol speel in die lewens van hul volwasse kinders en kleinkinders. Tog ken min van hulle die presiese details van daardie storie en die hartseer wat hulle bymekaar gebring het. Nou reeds op hoërskool moet Cole, Ashley Baxter Blake se oudste seun, ’n erfenisprojek doen vir sy Engelse klas. Hy besluit om sy oupa, John Baxter, te ondervra oor daardie liefdesverhaal van soveel jare gelede. John is aanvanklik huiwerig en onseker of hy die krag het vir die hartseer wat dit dalk kan meebring – veral aangesien hy intussen weer getroud is. Tog stem hy in en laat toe dat sy gedagtes na plekke gaan waar hy dit in dekades nie gewaag het nie.Terselfdertyd verwerk die Baxters se familievriend Cody Coleman sy verbreekte verlowing met Andi Ellison. Hy is vasbeslote om aan te beweeg, maar ’n toevallige ontmoeting laat hom van plan verander. Kan Cody vir Andi oorreed om weer te probeer, of is dit tyd om finaal te groet? Of jy die Baxters vir die eerste keer leer ken, of hulle opnuut ontmoet, Erfenis van liefde sal jou hartsnare roer en jou herinner aan die impak wat ’n erfenis van liefde op ’n familie.
Add to cart

The Baxters Take Four, Repackaged (Above The Line)(Paperback)

R340.00
Are fairytale endings only in the movies? After Chase Ryan returns to his family and a job in his hometown, his best friend and fellow filmmaker Keith Ellison pairs up with former Hollywood heartthrob Dayne Matthews to finish following the dream—making movies that might change the world. Keith Ellison and Dayne Matthews have finally inked a deal to have the nation’s top young actor star in their current film. But at the same time, the actor takes a very public fall that threatens his reputation among his fan base. Meanwhile, healing happens for Andi Ellison in her relationship with God, her family, and those she loves, but is it too late? The new producers find they must truly act as missionaries in order to help save the film, their families, and the young movie star. Breakthroughs take place that the public will never know about, as the possibility of saving the world through film is finally a very real possibility.
Read more

The Baxters Take Three, Repackaged (Above The Line)(Paperback)

R340.00
For the sake of a dream . . . or the love of fame? Chase Ryan and Keith Ellison set out to change the world with their films—and they are finally seeing their dreams come true. The dedicated producers are deep in negotiations with America’s top young movie star to play the lead in their next inspirational movie. But life takes a sudden turn for Chase, removing him from Jeremiah Productions permanently. In the process, Keith brings on one of the Baxter family members and the moviemaking continues. At the same time, a crisis hits Keith’s daughter, Andi, and Keith feels helpless to respond. Devastated by the consequences of her wrong actions, Andi ventures out on her own and decides on a course of action that could destroy her. Meanwhile, Bailey Flanigan is caught up in her own drama with Cody Coleman. A Campus Crusade retreat gives them time alone along the shores of Lake Monroe and lets them face a possibility they’ve avoided for years. Will Keith keep the passion he had at the start of his filmmaking—and will there be enough passion left over for his hurting daughter? Or has their quest to change American culture become nothing more than a quest for fame?
Read more

Toe Ons Jonk Was (Sagteband)

R250.00
Noah en Emily Carter was bestem om saam te wees – van hul eerste ontmoeting, hul opwindende verlowing en pragtige troue, tot by hul gelukkig-vir-ewig-en-altyd-lewe. Hul liefdesverhaal is spesiaal en hulle wil dit met die hele wêreld deel. Meer as ’n miljoen aanhangers volg hul lewe op Instagram, Facebook en Twitter sedert die dag dat Noah ten aanskoue van ’n skare mense en die nuuskameras vir Emily gevra het om te trou. Maar agter die perfek gestileerde foto’s en bemoedigende boodskappies op sosiale media, is hul lewe allesbehalwe ’n sprokie, en dis Noah se obsessie met sosiale media wat alles geruïneer het. ’n Hartgebroke Emily reik uit na haar vriendin Kari Baxter Taylor en vertel haar die waarheid: sy en Noah het besluit om uitmekaar te gaan. Hy trek die volgende oggend uit. Maar wanneer Noah die volgende oggend wakker word, is alles anders. Emily is weg en die kinders is jare ouer. Soos Scrooge in A Christmas Carol, gebeur daar vreemde dinge en sy lewe neem ’n bisarre wending deur die aand. Later is Noah oortuig daarvan dat hy twintig jaar ouer is. En hy is desperaat vir ’n tweede kans.
Add to cart

Tot By Die Maan En Terug (Sagteband)

R249.95
Brady Bradshaw was ’n kind toe sy ma in die Oklahoma City-bomaanval gesterf het. Elke jaar besoek Brady die gedenkterrein op die herdenking. Dit is op dié dag meer as ’n dekade tevore dat hy Jenna Phillips ontmoet het. Sy was ook ’n kind toe haar ouers in die bomaanval dood is. Brady en Jenna het ’n diep hartsverbintenis ervaar en ’n enkele onvergeetlike dag saam deurgebring by die gedenkterrein. Brady het Jenna daarna nooit weer gesien nie, maar elke jaar wanneer hy terugkeer, los hy vir haar ’n brief in die hoop dat hy haar weer sal vind. Hierdie jaar gaan Ashley Baxter Blake en haar suster Kari Baxter Taylor saam met hul gesinne op reis, en dit sluit ’n besoek aan die bekende Herdenkingsboom in Oklahoma City in. Daar sien Ashley ’n jong man raak, alleen en mismoedig. Daardie jong man is Brady Bradshaw. ’n Toevallige ontmoeting lei daartoe dat Ashley vir Brady help om Jenna te vind – die meisie wat hy nie kan vergeet nie. Tot by die maan en terug is innig emosioneel en pragtig romanties; ’n onwaarskynlike liefdesverhaal oor vergifnis, genesing, hoop en die geloof dat ’n nuwe môre uit die as van ’n gebroke gister kan groei.
Add to cart

Twee Weke (Sagteband)

R250.00
Cole Blake staan op die punt om universiteit toe te gaan en die eerste treë na sy droom te neem. Maar toe hy sy finale semester in hoërskool begin, ontmoet hy vir Elise, ’n geheimsinnige nuwe meisie wat sy aandag en hart met die eerste oogopslag vasvang. Elise is daarop ingestel om van haar wilde weë agter te laat en weer die goeie meisie te wees wat sy eens was. Nie lank ná die semester begin het nie, sy ontdek sy sy is swanger. Agtien en alleen, besluit sy om haar geheim met Cole te deel. Cole wat nie afgeskrik word deur die nuus nie en wat vir die eerste keer in sy lewe verlief is, is vasbeslote om Elise te ondersteun. Selfs al beteken dit dat hy universiteit moet misloop, met haar trou en ’n ander man se kind moet grootmaak. Wanneer Elise besluit om haar baba te laat aanneem, word sy in verbinding gebring met Aaron en Lucy Williams wat na Bloomington, Indiana, getrek het om sewe pynlike jare van onvrugbaarheid te ontsnap. Met Cole wat oor haar waghou en Aaron en Lucy wat angstig wag om hul nuwe baba te verwelkom, neem Elise ’n onverwagte besluit – een wat almal se planne verander. Twee weke is ’n hartroerende verhaal wat wys hoe vinnig dinge in ’n tydperk van twee weke kan verander, maar bowenal oor liefde, geloof en wat dit werklik beteken om ’n gesin te wees.
Add to cart