101 Seëninge Vir ’N Vreugdevolle Lewe (Boxed Cards)
Wil jy ’n vriendin bemoedig wat deur ’n moeilike tyd gaan? Wil jy vir ’n geliefde wys jy gee om?
Die 101 teksverse en bemoedigende aanhalings in 101 Seëninge vir ’n vreugdevolle lewe is ideaal om ’n bietjie vreugde te bring vir ’n kosbare vriendin of geliefde. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n bemoedigende kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
101 Seëninge Vir ’N Lied In Jou Hart (Boxed Cards)
Is jy op soek na iets kleins om ’n vriendin se geskenk af te rond?
101 Seëninge vir ’n lied in jou hart is ideaal vir ’n vriendin, suster, tannie of dogter. Die 101 teksverse en inspirerende aanhalings sal enige vrou se dag opkikker. Gee die hele boksie net so as ’n geskenkie, of deel ’n kaartjie met enigeen wat ’n spesiale gedagte vir die dag nodig het.
Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in ’n stewige boksie met ’n deksel.
WWJD Charcoal Silicone Wristbands
God Is Good (Lanyard)
Lanyards are proving to be an extremely useful accessory in the corporate, entertainment and educational environments.
• Polyester
• Heat-debossed
• Full-color printer polyester and faux leather patch
• Lobster claw clasp
• Split-ring hardware
• Size: 460mm x 31mm x 7mm
• Packaged on a backing board with hanging tab
Faith Over Fear Grey Silicone Wristband – 2 Timothy 1:7
With God All Things Are Possible Purple Silicone Wristband – Matt 19:26
You’re Pawfect Ceramic Mug
As all pups know, and the You're Pawfect Ceramic Mug will tell you, you are pawsitively and uniquely perfect just the way you are, and this cute mug can vouch for it.
Your dog will be barking to join in your morning coffee routine in no time at all.
• Ceramic mug
• You're Pawfect
• Light rose-pink background with gray puppy
• Capacity: 414ml